18 December 2009

Die Groot Boom!

Dit is vandag Pappa se Kersboom by die werk gewees. Ons was te vroeg toe vat Mamma ons om na die Groot Kersboom in die middel van Hamilton te gaan kyk. Joe maar dit is Groot!!



Posted by Picasa

17 December 2009

Tahnay Word Een!

Ons is vandag na Tannie Zonia hulle toe. Tannie Marianda en Tahnay het kom kuier want dit is haar verjaardag vandag!
Geluk Tahnay.



Posted by Picasa

16 December 2009

14 December 2009

Kersfees Swietie?

Tahnay het vandag 'n lekker Kersfees swietie saam met Jacqie geeet...te lekker!


Posted by Picasa

13 December 2009

Ruben die Donkie?

Ek is die jaar die donkie in die Kerk se spele. Mamma het gisteraand vir my die kostuum gemaak.
Sy se ek is die Mooiste donkie ooit!!!



Posted by Picasa

11 December 2009

Ons Trek!

Hier is ons sterk oppad om te trek....Ai maar ons is soooo opgewonde!
Dankie aan al die Tannies wat gehelp trek het deur die dag en seker gemaak het ons magies is vol. Spesiaal vir Oom Hanro wat vir Pappa tot laat toe gehelp dra het aan al die meubels. Dis lekker in ons nuwe huis!



Posted by Picasa

28 September 2009

Tydjie weg na Rotorua!

Ons het so 'n lekker tyd in Rotorua gehad....
Pappa het lekker Jetboating gedoen...hy se dit was baie vinnig en vreeslik lekker al het dit gereen!
Ons het lekker Funkey Monkeys vertoning gekyk


Ons het ook sommer baie lekker geswem....Jacques het nie baie hiervan gehou nie toe het mamma hom maar gaan aantrek.
Ek en Pappa het dit sommer baie geniet!
Posted by Picasa

26 September 2009

Vroeg op Mamma se B'day!

Kyk net hoe lekker...ons het almal so lekker by Mamma in die bed kom klim en gehelp geskenke oopmaak!!!



Posted by Picasa