05 April 2009

Kyk net hoe groot is almal!

Mamma en Jacques is na die anti-natal groepie toe Woensdag. Kyk net...nou het amper almal boeties en sussies....

Ek en Boeta het Sondag so lekker aan die puzzle gebou. Pappa het dit by die Garage sale gekry Saterdag.
Mamma en Pappa se ek word nou goed met puzzle bou!

Posted by Picasa

No comments: