10 April 2009

Mamma speel lekker saam ons!

Ek, Mamma en Jacques het so lekker vanoggend op my bed gespeel. Mamma se dit is 'n spesiale dag, Paas-Vrydag.
Pappa is ook lekker by die huis!
Posted by Picasa

No comments: