03 August 2007

Mommy's Group!!!

Ons is vandag na Tannie Helen en Joshua se huis toe vir die Mommy's group. Ons het so lekker gespeel en almal is nou al yslik groot!!
Kyk net hoe mooi is Eloise aangetrek....
Posted by Picasa

No comments: