29 August 2007

My Boks kar!!!

Mamma het vir my 'n karretjie gemaak met die boks maar dit maak toe net so 'n goeie rus plekkie!!!

Posted by Picasa

1 comment:

Adrian, Benjamin & Liam Maritz said...

Ruben, jou mamma is darem baie slim om vir jou so cool kar te maak van 'n boks. Is bokse nie net die lekkerste ding om mee te speel nie?