22 January 2008

Ek Verf!!!

Vandag het ek te lekker aan ' n prentjie geverf....die verf het opgeraak en toe het mamma weer vir my gaan aanmaak. Dit was lekker donker die tweede keer en ek het besluit Rooi sal mooi lyk op die heining...
Dit was baie lekker en die prentjie is nou in my kamer!


Posted by Picasa

Korreltjie Groei!!!

Kyk net hoe baie het die baba in Mamma se maag gegroei...Mamma se ek gaan die beste Ouboet maak!!!
Posted by Picasa

Net 'n lekker dag!

Ons het weer vandag die eendjies gaan voer by die rivier...en ek het te lekker gemaak of ek 'n Cowboy is!!!!
Posted by Picasa

Lekker Sondag Ontbyt!!!

Tannie Mignon het vandag vir ons kom kuier saam met Tannie Zonia, Oom Hanro en Oom Eddie.
Sy het baie goeie nuus gebring....
....Sy en Oom Christi gaan Trou!!!!!
Mamma en Pappa is baie opgewonde daaroor!


Posted by Picasa

"Hammer, Spyker..."

Mamma hulle 'n laken opgevou...of te wel hulle het probeer... he he he!
Posted by Picasa

Ek kry nog Kers geskenke...


Posted by Picasa

Ons was Matte!!!

Pappa-hulle het die heeldag net Matte gewas en kaste reggepak!!!
Ek was te bly toe daar uiteindelik 'n mat was wat droog is, ek het sommer net rondgehardloop en begin dans....
Posted by Picasa

Welkom 2008!!

Ons het vanoggend lekker ontbyt gaan eet by Oom Stafan-hulle. Ek het dit geniet om saam met Oom Stefan in die water te speel!!

Posted by Picasa

Spring cleaning!!!!

Vandag het ons almal sommer vroeg al begin huis skoon maak. Dit was chaos...
Pappa het die Kersboom begin opslaan , Mamma het kaste uitgepak en ek het seker gemaak daar is tyd vir speel tussen in....
Posted by Picasa

Hallo Hamilton!!!


Ons het by die huis gekom, afgepak en bietjie gaan stap...Ek en mamma het die eenjies gevoer en Pappa het net lekker vir ons gelag!!!!
Dit was nou 'n lekker dag!!!
Posted by Picasa

Ons se Baai vir die see!!


Pappa-hulle het besluit om vir oulaas vir die see Ta-Ta te se. Dit was so 'n heerlike dag, en ons het so baie pret gehad!!!
Ek hoop ons kan gou weer gaan kuier...
Posted by Picasa

See fotos!


Ek en Pappa en Mamma het gaan roei op die lagoon... dit was baie lekker vir Mamma-hulle. Ek het net daarvan gehou om te kyk!
Toe ons terug kom het Tannie Annarie-hulle vir ons die lekkerste ontbyt gemaak!!! Sjoe maar dit was lekker!!!
Ons het toe bietjie buite gaan speel...pappa het gese ons kos moet bietjie sak...He he he...

Tannie Annarie het my gewys hoe om die hasie te voer...dit was baie lekker en ek kom nie genoeg kry daarvan nie...
Na my middag slapie is ons see toe, die wind was bietjie koud maar die son was baie warm!!!
Ek en Pappa het weer voeltjies gejaag...
Posted by Picasa

20 January 2008

Ek speel te lekker!

Ek is vandag al vroeg op om met my nuwe speelgoed te speel. Ek het later besluit dat ek nou honger is en sommer self die pap uit die kas gaan haal sodat ons kan eet!
Posted by Picasa

Dit is Kersfees 2007!



Posted by Picasa

Vakansie - Fotos!!

Hier is ons eerste lekker dag op die strand! Ek het die voels (duckies) gejaag....

Hierdie is op Oukersdag geneem. Ons is af strand toe en het die mooiste Kites gesien!!!
Ek het later die aand besluit dat my geskenk 'n lekker stoel maak...Pappa het gese dit is ok as ek daarop sit.
Ons het laat die aand gaan liggies kyk en die mense het koeldrank en lekkers uitgedeel. Dit was baie mooi!!

Posted by Picasa

Danie Niehaus!

Ons is vandag na Pappa se Kers-parytjie toe by die Rivier...Dit was baie lekker.
Daarna is ons na 'n Danie Niehaus vertoning toe. Ons ry more See toe!!! Yippeeee!!!!

Posted by Picasa

14 January 2008

Ons maak reg vir Vakansie!

Dit was so lekker warm vandag. Ons het gaan Melk terte aflewer, geswem en sommer net lekker gekuier!



Posted by Picasa

Ons het sel afsluiting.

Ons is vannaand na Tannie Annene toe vir sel afsluiting. Sy het vir ons die lekkerste Kers-ete voorberei en ook die mooiste tafel gedek!
Ons het selfs geskenkies uitgeruil...


Posted by Picasa