Ek en Pappa en Mamma het gaan roei op die lagoon... dit was baie lekker vir Mamma-hulle. Ek het net daarvan gehou om te kyk!
Toe ons terug kom het Tannie Annarie-hulle vir ons die lekkerste ontbyt gemaak!!! Sjoe maar dit was lekker!!!
Ons het toe bietjie buite gaan speel...pappa het gese ons kos moet bietjie sak...He he he...
No comments:
Post a Comment