20 January 2008

Vakansie - Fotos!!

Hier is ons eerste lekker dag op die strand! Ek het die voels (duckies) gejaag....

Hierdie is op Oukersdag geneem. Ons is af strand toe en het die mooiste Kites gesien!!!
Ek het later die aand besluit dat my geskenk 'n lekker stoel maak...Pappa het gese dit is ok as ek daarop sit.
Ons het laat die aand gaan liggies kyk en die mense het koeldrank en lekkers uitgedeel. Dit was baie mooi!!

Posted by Picasa

No comments: