22 January 2008

Ek Verf!!!

Vandag het ek te lekker aan ' n prentjie geverf....die verf het opgeraak en toe het mamma weer vir my gaan aanmaak. Dit was lekker donker die tweede keer en ek het besluit Rooi sal mooi lyk op die heining...
Dit was baie lekker en die prentjie is nou in my kamer!


Posted by Picasa

No comments: