31 December 2008

Oujaars dag by die Sonnendeckers!

HAPPY NEW YEAR!!!!
Wat 'n heerlike aand! Ruben wou net by Marianda sit...amazing!
Ons was daar saam met Zonia-hulle en Hilda.



Posted by Picasa

30 December 2008

Adrian kom kuier.

Pappa het vandag gewerk. Ek was so bly want Adrian-hulle het kom kuier en ons het sommer baie lekker gespeel!



Posted by Picasa

28 December 2008

Ek help gras sny.

Ek en Pappa het hier gras gesny...ek het later die blare ook opgehark.
Pappa se ek is 'n goeie helpertjie!



Posted by Picasa

Ons spring lekker!

Pappa en Boeta kyk terwyl ek en Mamma lekker spring!



Posted by Picasa

26 December 2008

Ons kry 'n Trampolene.

Kyk net die mooi groot Kersboom in die plein...

Mamma en Pappa he die Springmat opgeslaan terwyl ek geslaap het....Ek was baie verras!


Posted by Picasa

25 December 2008

Kersdag 2008!

Ons is Gister aand na Oom Stefan-hulle toe vir 'n heerlike Oukers-aand! Dit was so stunning mooi. Ons sal nog die fotos kry so hou die spasie dop.
Vanoggend is ons vroeg op, ons het geskenke oop gemaak en is toe kerk toe vir 'n pragtige diens.
Vir middagete is ons na Alta-hulle toe. Die Kinders het hulle self poegaai gespeel, selfs Jacqie wou niks weet van slaap nie.
Ons het so lekker met al die Familie in SA gesels!
Ons mis julle baie en hoop julle geniet die fotos!
GESEENDE KERSFEES!!!!!



Posted by Picasa

Ruben "reken"

Ruben het 'n muis en ou keyboard by Gina gekry waarmee hy 'Reken'.
Posted by Picasa

Tuinmaak is pret!

Ruben het hier geleer dat die blommetjies die water drink soos ons water uit 'n strooitjie drink....van onder af boontoe!
Toe besluit hy die voeltjies moet ook ietsie drink!



Posted by Picasa

Catch-a-Bubble!

Kyk net die oulike Bubbles!



Posted by Picasa

Cambridge-parkie

Hierdie is die naaste parkie aan ons huis. Ons het so lekker gespeel. Ruben raak nou groot en het nie meer hulp nodig op die glyplank nie. "Kyk Jacqie!"



Posted by Picasa

Jaques is in die Dog-Box!

....wel in 'n boks...
Hy wil nou begin self sit, toe bring Gina vir hom die lekker boks! Yay!!!

Posted by Picasa