03 December 2008

Armistice Day

Ons is hier na die sport gronde oorkant ons huis waar hulle al die groot oorlog tenks gehad het. Daar was 'n lug vertoning ook en selfs 'n helikopter wat ritte gedoen het.
Ruben het dit vreeslik baie geniet om al die groot goed te sien en het amper heeldag op Pappa se nek deurgebring!



Posted by Picasa

No comments: