25 December 2008

Mams en Babs Afsluiting

Ons was by Bambinos vir die afsluiting van ons Mams en Babs groep...en toe het Kersvader daar 'n draai kom maak. Ruben het nie baie van die storie gehou nie en Chante moes maar hom help om 'n lekkerny te gaan haal...



Posted by Picasa

No comments: