03 December 2008

Saterdag - By die see

Ons is vroeg al uit strand toe...Pappa is vinnig aan die werk gesit om te begin kastele bou sodat Ruben dit kan smash...
Oppad terug woonstel toe het Ruben 'n Kierie gekry soos Oupa s'n.
En kyk net hoe lekker bad Jacqie...


Posted by Picasa

No comments: