25 December 2008

Pakkie uit SA!

Ons het die jaar vroeg Kersfees gehou...Ons is vroeg uit om die askan sakke uit te sit en toe wag die pakkie vir ons op die 'Deck'!
Dankie Ouma en Oupa Nortje!!!
Ruben kon nie besluit wat hy eerste wou luister nie...dit was so lekker!!!



Posted by Picasa

No comments: