25 December 2008

Kersdag 2008!

Ons is Gister aand na Oom Stefan-hulle toe vir 'n heerlike Oukers-aand! Dit was so stunning mooi. Ons sal nog die fotos kry so hou die spasie dop.
Vanoggend is ons vroeg op, ons het geskenke oop gemaak en is toe kerk toe vir 'n pragtige diens.
Vir middagete is ons na Alta-hulle toe. Die Kinders het hulle self poegaai gespeel, selfs Jacqie wou niks weet van slaap nie.
Ons het so lekker met al die Familie in SA gesels!
Ons mis julle baie en hoop julle geniet die fotos!
GESEENDE KERSFEES!!!!!



Posted by Picasa

No comments: