30 January 2007
29 January 2007
Xander se verjaardag partytjie / Xander's b'day-party
Xander verjaar die 3de Feb. Maar sy partytjie is vandag gehou omdat hulle SA toe gaan!!!
Ons het so lekker gespeel, eet en lag. Sy koek was te mooi en hy het so baie persente gekry. Dit is my eerste maatjie wat verjaar!!! Geluk Xander!!!







Kyk net hoe slaap ek en Pappa op die mat. Te lekker!!!!!

Ons uitstappie!!!
Mamma en Pappa maak klaar vir kerk terwyl ek die koerant lees...
Moeder- groepie / Mommy-Group
21 January 2007
'Groot' dag vandag!!! / A 'Big' day today!!!
Pappa het vanoggend my kot laer gemaak. Dit is 'n groot dag!!! Hy se ek groei nou te vinnig!!! Hier het ek hom gehelp om die allen key te soek.
Kyk ek vat koekies vir padkos!!!
Na so groot dag het ek so lekker gebad en sommer ook geleer wat skuim is!!! Lekker!!!
20 January 2007
Telefoon Maniere /Phone Manners
19 Januarie 07/ 19 January 07
My tande pla vandag vreeslik baie!!! Die bekertjie is vreeslik lekker om te kou. Hier onder het Mamma my afgeneem met twee van Pappa se skoene... en dan seil ek ook lekker in die huis rond...
Tannie Hilda en Annarie het ook vannaand kom kuier. Ek het gesukkel om aan die slaap te raak...die tande moet nou uit!!!




Tannie Hilda en Annarie het ook vannaand kom kuier. Ek het gesukkel om aan die slaap te raak...die tande moet nou uit!!!
18 January 2007
Oom Arno Verjaar vandag!!!
17 January 2007
Tannie Magriet verjaar vandag!!
Vroeg vanoggend het die tannie van "Parents as first teachers"(PAFT) kom kuier. Ek hou van haar. Sy lees altyd vir my stories!!
Ja, later die dag was dit net ek en my maatjie Joshua die week. Mamma het lekker met Tannie Helen gekuier.
Later vandag is ons na Tannie Magriet toe. Ons vir haar verjaardag gaan kuier.


Ja, later die dag was dit net ek en my maatjie Joshua die week. Mamma het lekker met Tannie Helen gekuier.
Later vandag is ons na Tannie Magriet toe. Ons vir haar verjaardag gaan kuier.
16 January 2007
16 Januarie 07 / 16 January 07
Subscribe to:
Posts (Atom)