18 January 2007

Oom Arno Verjaar vandag!!!

Oom Arno in SA verjaar vandag!!! Geluk Oom!!!Ek en Mamma is vandag etenstyd na Pappa se werk toe. Daar het ons die eende gevoer. Dit was baie lekker maar ek het besluit dat die brood beter is om te eet as te voer.




No comments: