17 January 2007

Tannie Magriet verjaar vandag!!

Vroeg vanoggend het die tannie van "Parents as first teachers"(PAFT) kom kuier. Ek hou van haar. Sy lees altyd vir my stories!!
Ja, later die dag was dit net ek en my maatjie Joshua die week. Mamma het lekker met Tannie Helen gekuier.
Later vandag is ons na Tannie Magriet toe. Ons vir haar verjaardag gaan kuier.



No comments: