20 January 2007

Telefoon Maniere /Phone Manners

Ek kyk na die DVD van Jan de Wet. Dis so mooi ek kan nie my oe daarvan af hou nie!!
Later het ek ook met Pappa oor die foon gepraat. Ek kon nie mooi verstaan waar sy stem vandaan kom nie....




No comments: