21 January 2007

'Groot' dag vandag!!! / A 'Big' day today!!!

Pappa het vanoggend my kot laer gemaak. Dit is 'n groot dag!!! Hy se ek groei nou te vinnig!!! Hier het ek hom gehelp om die allen key te soek.


Mamma het my aangetrek sodat ons vir Oom Henry in Cambridge kan gaan kuier.
Oom Henry wys my sy voeltjie "Seuntjie"
Kyk ek vat koekies vir padkos!!!
Na so groot dag het ek so lekker gebad en sommer ook geleer wat skuim is!!! Lekker!!!



No comments: