29 January 2007

Ons uitstappie!!!

Mamma en Pappa maak klaar vir kerk terwyl ek die koerant lees...
Ons is na kerk na die Kaas fabriek toe naby Thames. Dit is vreeslik mooi daar en ek het ook 'n bok, skape en hoenders daar gesien. Daar was ook die mooiste hond daar. Mamma se die hond is al bietjie oud.



Na Mamma en Pappa Koffie gedrink het het ons na die Square Kauri gaan kyk. Pappa het getel en dit was 198 trappe tot by die Boom. Mamma se daar is nog bome groter as die een... Dit was 'n baie lekker dag!!!









No comments: