16 January 2007

16 Januarie 07 / 16 January 07

Mamma het vandag vir my 'n hoender-beentjie gegee. Dit was net die regte ding vir daardie tanne van my wat so jeuk...



No comments: