20 January 2007

19 Januarie 07/ 19 January 07

My tande pla vandag vreeslik baie!!! Die bekertjie is vreeslik lekker om te kou. Hier onder het Mamma my afgeneem met twee van Pappa se skoene... en dan seil ek ook lekker in die huis rond...
Tannie Hilda en Annarie het ook vannaand kom kuier. Ek het gesukkel om aan die slaap te raak...die tande moet nou uit!!!




No comments: