29 January 2007

Moeder- groepie / Mommy-Group

Ek het vanoggend met Ouma Nita gepraat oor die foon, dalk meer geluister...
Mamma en die Tannies het besluit dat die Ante-natal groep nou die Mommy-groep word. Dit was vandag by Tannie Helen se huis. Kyk net hoe mooi lyk ons babas!!!





No comments: